U3A Stilbaai
ACTIVITIES ~ AKTIWITEITE

U3A STILBAAI COURSES & GROUPS

Courses and group activities are held for smaller groups of members with like-minded interests. These activities are for members of U3A only.

Hiking Group:
Members meet on Fridays for 2-3 hour hikes in Stilbaai and Jongensfontein area, and even at Riversdale. It’s a lovely way to exercise and enjoy good company of the other members.
Andre and Hanlie Bezuidenhout are now co-ordinating this group, please contact Andre at andre@andrebez.co.za.

Strolling Group:
The strollng group has stopped strolling for the time being; the convenor has had to withdraw for personal reasons.
If anybody wants to start ujp this group again, please contact us at info@u3astilbaai.org.

Bird Group
In 2017 the Stilbaai Bird Club decided to disband and become a group of U3A Stilbaai.
» Click here to read more about the Bird Group.

Bird Identification for Beginners:
A 4-week course held one afternoon a week for 2 hours.
» Click here for more information.

Photography Group:
The Photography group meets the second Monday of every month at 18h00 in Die Waenhuis; please contact Lawrence Barltrop at barltrop@vodamail.co.za for details.

Share Group:
The share group is holding regular meetings sharing ideas on the share market. Contact Christo Prins at christoprins208@gmail.com if you want to join them.

Neuroscience Group:
The neuroscience group meets the third Wednesday of every month at 14h15 in Die Waenhuis; if you are interested, please contact Jenni at jennisharkey@gmail.com.
U3A STILBAAI KURSUSSE & GROEPE

Kursusse en groep aktiwiteite word gereël vir kleiner groepe lede met gemeenskaplike belange. Hierdie aktiwiteite is alleenlik vir lede van U3A.

Stapgroep:
Lede kom Vrydae bymekaar vir 2-3 uur stappe in Stilbaai en Jongensfontein omgewing, en selfs by Riversdal. Uitstekende oefening, en ook om die geselskap van ander lede te geniet.
Andre en Hanlie Bezuidenhout koördineer nou hierdie group, kontak asseblief vir Andre by andre@andrebez.co.za.

Wandelgroep:
Die wandelgroep het opgehou wandel; die sameroeper moes onttrek vir persoonlike redes.
As enigiemand weer hierdie groep wil begin, kontak ons asseblief op info@u3astilbaai.org.

Voëlgroep
In 2017 het die Stilbaai Voëlklub besluit om te ontbind en 'n groep van U3A Stilbaai te word.
» Kliek hier om meer oor die Voëlgroep te lees.

Voël Identifikasie vir Beginners:
Die 4-week kursus word een middag 'n week vir 2 ure gehou.
» Kliek hier vir meer inligting.

Fotografie groep:
Die Fotografie groep vergader die tweede Maandag van elke maand om 18h00 in Die Waenhuis; kontak asseblief vir Lawrence Barltrop by barltrop@vodamail.co.za vir meer inligting.

Aandele groep:
Die aandele groep hou gereeld vergderings waar idees oor die aandelemark uitgeruil word. Kontak Christo Prins by christoprins208@gmail.com indien u by hulle wil aansluit.

Neuro-wetenskap groep:
Die neurowetenskap groep vergader die derde Woensdag van elke maand om 14h15 in Die Waenhuis; as u belangstel kontak Jenni by jennisharkey@gmail.com.

Top
© 2018 U3A Stilbaai