Kontak ons: |
Kontak ons per epos:
info@u3astilbaai.org. |
|
Lidmaatskap: |
Lidmaatskap is oop vir enige persoon wat belangstel
om U3A Stilbaai se doelwitte na te streef. Hierdie
doelwitte is in U3A Stilbaai se grondwet <klik
hier>. |
Ledegelde is R30 per persoon per jaar,
dit bly dieselfde vir 2023. |
Nuwe lede: Epos ons asseblief apart
sodat ons u kontak details op rekord het, ons benodig u
epos en sel of telefoonnommer - epos aan
info@u3astilbaai.org. |
Ons finansiële jaar is onlangs verander
en is nou van 1 Januarie tot 31 Desember elke jaar <klik
hier>. |
|
Wet op Beskerming van Persoonlike
Inligting, 4 van 2013. |
Die Wet of Beskerming van Persoonlike
Inligting, Wet 4 van 2013 (POPI Wet) is van 1 Julie 2021
van krag. Die doel van die Wet is om mense se
persoonlike inligting wat verwerk word deur openbare
of private liggame, te beskerm. Soos enige organisasie
in Suid-Afrika, is U3A Stilbaai ook onderhewe aan die
bepalings van die wet. |
U3A Stilbaai het die volgende inligting
van ons lede in ons databasis: • Naam • Epos adres
• Kontak nommer (verkieslik selfoon) Ons het geen
ander persoonlike data in ons databasis nie, nie eers 'n
fisiese en/of posadres nie. |
Die name van ons lede kan aan ander
organisasies of persone beskikbaar gemaak word vir 'n
goeie rede wat deur die Komitee goedgekeur word. Ons sal NIE
u epos adres of kontaknommer aan enige ander organisasie
of persoon sonder u persoonlike goedkeuring verskaf nie. |
|
Bank besonderhede: |
Bank |
ABSA Bank |
Rekening Naam: |
U3A Stilbaai |
Rekening Nommer: |
9321 782 429 |
Tipe rekening: |
Besigheids spaarrekening |
Tak: |
Besigheidsbank - Stilbaai |
Takkode: |
632005 |
Wanneer ledegeld betaal word, vul
asseblief U NAAM in as verwysing. Enige betalings wat
sonder 'n naam ontvang is, sal met dank as 'n donasie
aanvaar word - maar dit sal beteken dat u ledegeld nog
uitstaande is. |
Bevestig betaling deur vir ons 'n epos
te stuur aan
info@u3astilbaai.org onmiddelik na die betaling. |
Nuwe lede: Epos ons asseblief apart
sodat ons u kontak details op rekord het, ons benodig u
epos en sel of telefoonnommer - epos aan
info@u3astilbaai.org. |
|
Uitvoerende Komitee: |
 |
Die ampsdraers van U3A Stilbaai vir die
2023 jaar is op 6 Februarie 2023 by die Komitee
Vergadering aangewys na die verkiesing van die komitee
op die Algemene Jaarvergadering op 30 Januarie 2023. |
Voorsitter: |
Niel van Wyk |
Ondervoorsitter: |
Deon Begemann |
Sekretaris: |
Eugenie Wiggins |
Assistent-sekretaris: |
Johan Buys |
Tesourier: |
Estelle van Rooyen |
Tegniese hulp: |
Karel Nel & Phil Scheffer |
Webtuiste: |
Niel van Wyk & Johan Buys |
Addisionele lid: |
Marguerite
Smit |
Koöpteerde lid: |
Nina du Toit |
|
Algemene Jaarvergaderings: |
Dokumente is in pdf formaat beskikbaar -
kliek op titel: |
AJV 2022 |
»
Voorsitter se
Verslag - 2022 |
»
Finansiële
Verslag - 2022 |
»
Notule van AJV - 30 Jan 2023 |
AJV 2021 |
»
Voorsitter se verslag - 2021 |
»
Finansiële verslag - 2021 |
AJV 2019/20 |
»
Voorsitter se Verslag - 2019/20 |
»
Finansiële Verslag - 2019/20 |
AJV 2018/19 |
»
Voorsitter Verslag - 2018/19 |
»
Finansiële State - 2018/19 |
AJV 2017/18 |
»
Notule van Algemene Jaarvergadering - 30 Julie 2018 |
»
Voorsitter Verslag - 2017/18 |
»
Finansiële State - 2017/18 |
AJV 2016/17 |
»
Notule van Algemene Jaarvergadering - 31 Julie 2017 |
»
Voorsitter
Verslag - 2016/17 |
»
Finansiële State - 2016/17 |
»
Notule van Stigtingsvergadering - 25
Julie 2016 |