U3A Stilbaai
VERSKYNSELS ~ PHENOMENA

JUNIE 2020 PROGRAM
Daar is 'n aantal belangrike astronomiese gebeurtenisse hierdie maand. Deon Begemann doen verslag as volg:

Maandag 5 Junie 2020
Maan halfskaduweeverduistering. Die maan gaan tussen agt en elf uur die aand rooi vertoon en saam met die helder rooireus Antares in die skerpioen, behoort dit 'n mooi gesig te wees.
JUNE 2020 PROGRAMME
There are a number of interesting astronomical phenomena this month. Deon Begemann reports as follows:

 Monday 5 June 2020
Penumbrale lunar eclipse. The moon will have a reddish hue between 20h00 and 23h00. This should be a beautiful sight together with the bright red giant Antares in the Scorpion.
 Penuabral luna eclipse

Vrydag 19 Junie 2020
Venus beweeg net voor sonop baie naby die maan en Aldebaran verby. Sekere dele op aarde sien dat Venus agter die maan in beweeg.
Friday  19 June 2020
Just before sunrise Venus moves very near the moon and Aldabaran. Some places on earth will see an occultation of Venus behind the moon.
Moon, Venus, Aldabaran

Saterdag 20 Junie 2020
Sonstilstand. Dit is mid somer in die noordelike halfrond en mid winter by ons. Ons nag is baie lank.
Saturday 20 June 2020
Solstice. It is midsummer in the northern hemisphere and mid- winter with us. The night is very long.

Sondag 21 Junie 2020
Dit is donkermaan. Net na sonop beweeg die maan onder die son verby. Vir sekere dele op aarde gaan dit 'n gedeeltelike sonsverduistering wees. Ek sal graag wil kyk of dit 'n effek op die songloed oor die see op Stilbaai gaan hê.
Sunday 20 June 2020
It is a dark moon. Just before sunrise the moon moves past below the sun. Some places on earth will experience an annular solar eclipse. I want to see whether it will have an effect on the sunglow over the sea at Stilbaai.
Patial solar eclipse

Top
©2020 U3A Stilbaai