U3A Stilbaai
AANKONDIGINGS ~ ANNOUNCEMENTS

Aankondigings
2019-04-04
Faansie se Voëlboek
Faansie se Voëlboek is teen R330 beskikbaar by die Voëlgroep. Die boek word geadverteer as 'n boek vir kinders, maar dit is definitief nie net vir kinders nie. Selfs kenners kan nog uit Faansie se boek leer. Klik hier om meer oor die boek te lees. Die boek is in boekwinkels beskikbaar vir tussen R480 en R520.
Kontak Johan van Rooyen by rooyenvanjohan@gmail.com indien jy belangstel.
Announcements
2019-04-04
Faansie's Bird Book
Faansie's Bird Book is available from the Bird Group at R330. The book is advertised as a book for children, but it is definitely not only for children. Even experts can learn from Faansie's book. Click here to read more about the book. The book retails in bookshops for between R480 and R520.
Contact Johan van Rooyen at rooyenvanjohan@gmail.com if you are interersted.

Top
©2018-19 U3A Stilbaai