Kliek op die titel om die
foto-album in pdf formaat in 'n aparte venster oop te maak. |
Hierdie C-19 albums is foto's wat net in
of vanaf u eie tuin in Stilbaai en Jongensfontein geneem
is tydens die Vlak 5 inperking vanaf 27 Maart tot 30 April
2020. |
Die foto's is gerangskik volgens
"Faansie se Voëlgids." |