Suider-Afrikaanse Voëlatalsprojek 2
(SABAP2) |
Die Voëlgroep ondersteun die
Suider-Afrikaanse Voëlatlasprojek deur die Hessequa
gebied gestruktureerd te atlas. Lees meer hieroor in
Nuusbrief 1 (in die Nuus afdeling) en in die twee
artikels hieronder. |
Die atlaswerk word gekoördineer deur
Johan van Rooyen en enige persoon wat belangstel om deel
te neem kan hom kontak.
Klik hier om
Johan te kontak. |
Artikels oor gestruktueerde atlaswerk in
Hessequa. |
Klik op titel om artikel oop te maak. |
2020-08-20 |
Coordinating the U3A Stilbaai Bird Group to atlas
Hessequa systematically. Johan van Rooyen. 5th
BDI Citizen Scientist Hour. |