Groep aktiwiteite is vir
kleiner groepe lede met gemeenskaplike belange. Hierdie
aktiwiteite is slegs vir lede van U3A. |
|
Stapgroep: |
Die stapgroep kom Vrydae
bymekaar vir 2-3 uur stappe. Uitstekende oefening, en ook om die geselskap
van ander lede te geniet.
|
» Klik hier vir meer oor
die Stapgroep. |
|
Voëlgroep |
In 2017 het die Stilbaai Voëlklub besluit om te
ontbind en 'n groep van U3A Stilbaai te word. |
» Klik hier om meer oor
die Voëlgroep te lees. |
|
Fotografie groep: |
Die Fotografie groep vergader die tweede Maandag van
elke maand om 18h00 in Die Waenhuis; kontak asseblief
Richard Webb by
rwebb01@gmail.com vir meer inligting. |
» Klik hier om na
die Fotografie seksie te gaan. |
|
Aandele groep: |
Die aandele groep hou gereeld vergderings waar idees
oor die aandelemark uitgeruil word. Kontak Deon Grobler
by deonenelaine@gmail.com indien u by hulle wil
aansluit. |
|
Neuro-wetenskap groep: |
Die neurowetenskap groep vergader nie meer in Die Waenhuis
nie; as u belangstel
om by die maandelikse Zoom vergaerings aan te sluit, kontak Jenni by
jennisharkey@gmail.com. |
|
Astronomie groep: |
As u belang stel in sterrekunde, sluit aan by die
astronomie groep. Kontak Deon by
begemannd@gmail.com
om ingelig te bly van beplande aktiwiteite. |
» Klik hier vir meer
oor die Astronomie Groep. |