'n Maandelikse lesing word op die laaste Maandag van
elke maand in Die Waenhuis, Jagersbosch, om 09h30
aangebied. Die lesings dek a wye reeks onderwerpe, en
word aangebied deur kundiges of mense met ondervinding
van die onderwerp. |
Die program vir lesings is gelys onder aan die
tuisblad - klik hier en rol dan af op die tuisblad. |
Gaste en besoekers is welkom by hierdie lesings. |
|
VIDEOS OF SKYFIEVERTONINGS VAN LESINGS |
• |
Die Stilbaai Muggie. Dr Deon
Begemann. [26 Oktober 2020] Klik op die titel hierbo om die
lêer af te laai, maak die "download" lêer oop en die
vertoning sal begin. |
• |
Grondregistrasie en Grondhervorming.
Gustav Radloff. |
|
[26 Augustus 2019]. Klik op die titel hierbo om 'n
opdateerde weergawe (2020) van die lesing af te laai;
dit is 'n pdf lêer. |
• |
Die Gouriqua Reaktor wat nooit gebou is nie.
Karel Nel. [24 Junie 2019] Klik op titel hieronder om video te
begin. |
|
Deel 1: Inleiding en die konteks in die VSA |
|
Deel 2: Konteks in die res van die wereld en SA |
|
Deel 3: Agtergrond - Kernfisika en reaktor
ingenieurswese |
|
Deel 4: Agtergrond- Reaktorveiligheid |
|
Deel 5: Die Gouriqua reaktor en die afloop van die
projek |
|
Deel 6: Addisionele materiaal |
|
VORIGE LESINGS |
'n Lys en kort opsomming van vorige lesings is
beskikbaar - klik hier vir die lys. |