U3A Stilbaai
OUTINGS ~ UITSTAPPIES

Outings will not be resumed until 2021.
U3A Stilbaai regularly offers outings to interesting places. These outings are for members of U3A only.
»  Click here to view photos of previous outings.

Historical Mountain Passes Outing:
First offered in 2017 when 95 people in 7 separate groups went on this outing; there is still tremendous interest and the tour will be offered again.
It is a day outing, the tour takes you to 3 historic mountain passes in the Langeberg north of Riversdale, the groups travel through 2 of these passes. The route runs through the oldest farm in the Riversdale district (dating from 1727); during several stops on the tour we talk about the interesting history of the people of Hessequa.
We will let members know when this tour will restart.

Getting to know Stilbaai
In this outing we take small groups to interesting places in and around Stilbaai, mainly visiting sites of historical interest.
We will let members know when we will continue with this outing.
Uitstappies sal nie voor 2021 hervat word nie.
 U3A Stilbaai bied gereeld uitstappies aan na interessante plekke. Hierdie uitstappies is alleenlik vir lede van U3A.
» Klik hier om foto's van vorige uitstappies te besigtig.

Historiese Bergpasse Uitstappie:
Die uitstappie is eers in 2017 aangebied met 95 persone in 7 groepe; daar is steeds geweldige belangstelling en die toer sal weer aangebied word.
Dit is 'n dag uitstappie, die toer neem jou na 3 historiese bergpasse in die Langeberge noord van Riversdal, die groep reis deur 2 van hierdie passe. Die roete is ook oor die oudste plaas in die Riversdal distrik (dateer van 1727); tydens verskeie stoppe op die toer praat ons oor die interessante geskiedenis van die mense van Hessequa.
Ons sal lede laat weet wanneer hierdie toer weer begin.

Leer Stilbaai ken.
In hierdie uitstappie neem ons klein groepe na interessante plekke in en naby Stilbaai, ons besoek hoofsaaklike plekke van geskiedkundige belang.
Ons sal lede laat weet sodra ons hierdie uitstappie gaan hervat.

Top
© 2020 U3A Stilbaai