Leer Stilbaai Ken uitstappies |
Oktober-November 2018 |
Die populêre Leer Stilbaai Ken uitstappies is weer
gehou, hierdie sluit in 'n uitstappie oor die Bome van
Stilbaai, en geskiedkundige uitstappies na
Jongensfontein, Riethuiskraal en Melkhoutfontein |
» Kliek hier vir
foto's van die uitstappies. |
|
Historiese Bergpasse Uitstappies |
Junie & Julie 2017 |
Die uitstappies na die historiese Plattekloof plaas
en die drie historiese bergpasse in die Hessequa
Langeberge (Plattekloof, Gysmanshoek en Garcia Passe)
was baie populêr. Kliek op die datum hieronder om die
foto galery oop te maak. |
» Woensdag, 14 Junie 2017. |
» Woensdag, 21 Junie 2017. |
» Woensdag, 12 Julie 2017. |
|
Baleia Wynproef Uitstappie |
14 Maart 2017 |
Op Dinsdag 14 Maart 2017 het 18 lede Baleia
Wynkelders buite Riversdal besoek en 'n ligte
middagete geniet terwyl hulle Baleia wyne geproe het. |
» Kliek hier vir foto's van die uitstappie. |
|
Favour Stoetery Uitstappie |
10 Augustus 2016 |
Op Woensdag 10 Augustus 2016 het 37 lede 'n baie
leersame en genotvolle oggend by Favour Stoetery op
Droëvlakte deurgebring. |
»
Kliek hier om die foto's te besigtig. |