U3A Stilbaai
NEURO-PSYCH GROUP ~ NEURO-PSIGEGROEP

U3A Stilbaai Neuro-Psych Group will meet quarterly in Die Waenhuis, and members can join the monthly Zoom meetings.
» U3A SA Drive link for all Zoom recordings.
Neuroscience deals with the function of the nervous system and brain;  psychology focuses on the mind, especially functions affecting behaviour.

Jenni Sharkey convenes U3A Stilbaai’s Neuroscience Group. She has been an ardent follower of the strides being made in neuro-scientific research, since working in the fields of clinical and market research, and believes that when we become familiar with these findings, we are more able to use our minds and emotions in an intelligent, empathetic and life enriching way. Since retirement, she has completed courses on FutureLearn and Coursera, and has shared her passion for understanding human behaviour presenting to various groups in the country.
Jenni prefers an interactive discussion format, where an audience feels comfortable, and can clarify their understanding of ideas - this has been appreciated by the U3A Stilbaai members where she has hosted a Neuroscience group for the past 3 years, as well as by the participants in the recent Approaching Dying zoom course.
Jenni studied nursing and psychology at Stellenbosch University and later obtained an MBA from UCT.
Contact Jenni if you are interested in joining the group.

TED Talks and YouTube videos
TED Conferences posts talks online for free distribution under the slogan "Ideas worth spreading". TED Talks are available on YouTube, thus are open to everyone, as are many interesting public lectures given by the scientific community. Hundreds of excellent talks on Neuroscience and Psychology are available to choose from.
Some of the topics shown and discussed are available on the Video page.
U3A Stilbaai Neuro-psigegroep sal kwartaalliks in Die Waenhuis vergader nie, en lede kan by die maandelikse Zoom vergaderings aansluit.
» U3A SA skakel vir al die Zoom opnames.
Neurowetenskap behandel die funksie van die senustelsel en die brein; sielkunde fokus op die verstand, veral funksies wat gedrag beïnvloed.

Jenni Sharkey is die sameroeper van die U3A Stilbaai Neurowetenskap Groep. Sy is ‘n ywerige ondersteuner van die vooruitgang in neurowetenskap navorsing sedert sy in kliniese en marknavorsing betrokke was. Sy glo dat soos ons meer bekend raak met hierdie bevindings, ons ons verstand en emosies beter kan aanwend in ‘n intelligente, empatiese en verrykende manier. Onlangs het sy kursusse op FutureLearn en Coursera voltooi, en deel sy haar passie om die menslike gedrag te verstaan met verskeie groepe in die land.
Jenni verkies ‘n interaktiewe besprekingsformaat waar die gehoor gemaklik voel en hul begrip van die idees kan uitklaar. Dit word waardeer deur die U3A Stilbaai lede in die Neurowetenskap Groep wat sy die afgelope 3 jaar lei, sowel as deelnemers in die onlangse “Approaching Dying” zoom kursusse.
Jenni het verpleging en sielkunde by Universiteit Stellenbosch studeer, en later ‘n MBA van Universiteit Kaapstad verwerf.
Kontak Jenni as u belangstel om by die groep aan te sluit.

TED Praatjies en YouTube video's.
TED konferensies voorsien praatjies op die internet wat gratis beskikbaar is onder die slagspreuk “Ideas worth spreading”. TED praatjies is beskikbaar op YouTube en is dus oop vir almal, asook ander interessante openbare lesings deur wetenskaplikes. Daar is honderde uitstekende praatjies oor Neurowetenskap en Sielkunde om van te kies.
Sommige van die onderwerpe wat vertoon en bespreek is, is beskikbaar op die Video blad.

Top
©2021 U3A Stilbaai