INTERESSANTE PUBLIKASIES |
Oor die jare is verskeie interessante artikels
oor die werk van sommige van ons groepe, sowel as individuele
lede, gepubliseer. |
|
• |
U3A Voëlgroep - SABAP2 |
|
Drie artikels oor die Voëlgroep se Suid-Afrikaanse Voëlatlas
Projek (SAPAB2) se opnames in Hessequa word gelys in die
Voëlgroep seksie. |
|
» Klik hier om die artikels te sien. |
|
• |
Die Stilbaai Muggie |
|
Dr Deon Begemann het die Stilbaai Muggie bestudeer en 'n
artikel gepubliseer oor die muggie se lewensiklus en ook die
probleme wat dit vir vee veroorsaak. Die artikel stel oplossings
voor vir hierdie probleme. |
|
»
Kliek hier om die artikel oop te maak op Litnet
»
Kliek hier vir die PDF-weergawe.
|
|
• |
Die Plattekloofpas |
|
Die Plattekloofpas oor die Langeberg noord-wes van Riversdal
is as 'n handelsroete vir Europese handelaars gebruik vanaf die
laat 1600s. In 1841 word die pas vervang deur die
Gysmanshoekpas, en is gebruik van die pas gestaak. Die pas is
tot so 'n mate vergeet dat skrywers van die 1980s aan beskryf
dat die Gysmanshoekpas op die roete van die ou Plattekloofpas
gebou is. |
|
In hierdie artikel bespreek Niel van Wyk hoekom hierdie
aanname foutief is en beskryf hy die werklik roete van die
vergete Plattekloofpas |
|
»
Klik hier om die artikel oop te maak.
|
|
• |
Duikbootmuseum |
|
Tydens sy praatjie op 24 Junie het Johan Viljoen melding
gemaak van die beoogde bewaring van die duikboot Assegaai
as ’n tegnologiese museum. Lees meer hieroor by hierdie skakels:
|
|
»
SAS Assegaai,
Johanna van der Merwe
|