Die stapgroep bied 'n geleentheid vir ouer mense om
liggaamlik gesond en fiks te bly, en ook om sosiaal saam
te verkeer. Die groep stap gewoonlik elke Vrydag oggend,
lede van die groep word per WhatsApp ingelig van
staproetes, ens. |
Sluit aan by die Stapgroep |
Slegs lede van U3A mag aan groep
aktiwiteite deelneem. As u belangstel en 'n lid van U3A
Stilbaai wil word, klik hier vir
meer besonderhede. |
As u 'n lid is van U3A Stilbaai en by die
Groep wil aansluit, kontak die sameroeper
met u kontak details. Die sameroeper is Karl-Heinz
Niemand. |